Leisure Bay: Alprop Apartments
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.
Prys sluit in
-
Skoonmaakdienste 1 keer per week vir besprekings van langer as 8 nagte en 'n vertrekskoonmaakdiens is ingesluit.
Elektrisiteit, water, veilige onderdakparkeerplek en DStv.
Huisreëls
Gaste moet asb. 'n huurkontrak (wat per e-pos aan hulle gestuur sal word) teken na die bespreking binne 48 uur nadat hulle versoek word om dit te doen.
Daar sal van gaste verwag word om 'n geldige ID in die vorm van 'n bestuurderslisensie / ID / Paspoort te vertoon vir die wagte by die veiligheidshek, wat ooreenstem met die naam wat in die bespreking verskaf word, om toegang tot die kompleks te verkry.
Alle uitstaande balanse (indien enige) moet ten volle betaal word 7 - 30 dae voor die inklokdatum via die LekkeSlaap-betaalsisteem soos dit in die terme van die huurooreenkoms gestel word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leisure Bay 326, Lagoonbeach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom