Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Touessrok 35

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R1000 word per bespreking gehef. Die deposito moet 7 dae voor aankoms betaal word, aangesien geen betalings op die perseel gedoen word nie. Indien die betaling nie gemaak word nie, kan dit tot die kansellasie van die bespreking lei. Die deposito word binne 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal indien die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as met aankoms.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste rook, sal die R1000-breekskadedeposito gebruik word om die gordyne, matte en meubels skoon te maak.
Rapporteer asb. enige skade in die eenheid binne 24 ná inklok uur aan die gasheer.
Indien die aantal gaste die maksimum-kapasiteit oorskry, sal die deposito verbeur word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Alle beddegoed word voorsien.
Die voorafbetaalde elektrisiteitsmeter is vir die huurder se rekening, oorblywende krediete is nie terugbetaalbaar nie.
Gaste wat langer as 7 dae of tydens spitstye hier bly, kry gratis toegang tot DStv. Gaste wat korter of buite spistye hier bly, sal 'n ekstra fooi moet betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 1192, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56cd9db41315893f30658bf322134fdcce644f049a16215384f93d20d2b43c72b0d8b58594fc0599fcb27ca8fa9e62b8a851?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1192 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.895935771723 30.344824332506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem