Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis 18 Op See

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Le Paradis 18 Op See
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Clinton P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton P
Saam met vriende

The best stay I have had.

There is by far the best place I have to. I will definitely be going back. Everything was perfect. Loved waking up to the sound of waves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luana B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 5 ster. Die hele eenheid was skoon, gerieflik, en die skoonmaakdiens was goed.

Die lekkerste ooit gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich K
Gesin met klein kinders

Great view.

Great location, lovely view and in a safe complex. Not wheelchair friendly, there is a big step to get up and down. Take care with the garage doors. I almost lost my fingers when closing the door. A warning sign and proper handle should be installed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel D
Saam met vriende

It was a lovely holiday experience.

The unit plus location was excellent. We did have difficulty with the sliding door, which required maintenance, and the bedroom door facing the ocean does not unlock; this also needs checking. While we were there, the security tag to the external gate stopped working, and this was handed back to the office where it was replaced 2 days later. Our cleaning lady was friendly and helpful and does awesome work. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful.

Had a lovely stay at Le Paradis 18 Op see, the view was breathtaking. Waking up to the beachfront view every morning and the roaring of the waves was just wonderful and very relaxing. Loved every moment and we will definitely book again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Hi Chantel, so glad you had a good stay at Le Paradis 18. Hope to see you again soon.

Le Paradis 18 Op See
Francois V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Die plek was skoon en mooi. WiFi sou nice wees, maar verder was alles great! Ek sal weer besoek saam met my familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Hi Francois, baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly jul het jul vakansie geniet. Ons installeer Januarie maand Wi-Fi, hul het pas Fibre aangelê vir ons kompleks. So indien julle weer besoek sal daar Wi-Fi wees.
Groete
Tanya

Le Paradis 18 Op See
Maryke S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging!

Ons was mal oor die plek, veral die privaatheid van die eenheid. Dit is ruim, jy het uitsig direk op die see en dit is loopafstand van die strand. Ons sal vir seker weer hier bespreek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Beste Maryke
Dankie vir jou terugvoer, ek is dankbaar dat julle jul tyd by Le Paradis 18 geniet het. Ons sien uit om jul gou weer te verwelkom.
Groete Tanya

Le Paradis 18 Op See
Cristian M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristian M
Saam met vriende

The location and setup is the best.

I'll definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Saam met vriende

Ontspannend, ruim en gerieflik.

Was 'n lekker ontspannende plek met n ruim stoep vir braai, kuier, rustig wees en om die pragtige see-uitsig te geniet. Kamers en badkamers is netjies en baie gerieflik ingerig. Die kombuis en leefarea is ruim en gesellig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Hi Stefan, dankie vir jou terugvoering, bly julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom by Le Paradis 18.
Groete Tanya

Le Paradis 18 Op See
Susan W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Pragtige uitsig, ons het veilig gevoel terwyl ons in 'n skoon netjiese plekkie kon bly. Het ook oral gestap na restaurante.

Sal beslis weer 'n draai daar maak! Een van die lekkerste gesinsvakansies wat ons al gehad het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Liewe Susan, so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!

Le Paradis 18 Op See
Veena P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veena P
Gesin met klein kinders

We loved the place. Sea view was the highlight. Kids loved every bit of the stay.

The unit was clean and neat. Very spacious. However, the dishes/crockery could do with a revamp. Very lovely, but many chipped cups and bowls, which was not good. Will certainly recommend it to friends and family and will book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Hi Stefan, baie dankie dankie vir jou kommentaar. Bly julle het jul verblyf geniet, hoop om jul gou weer te sien by Le Paradis 18!

Le Paradis 18 Op See
Ane B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane B
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan!

Die woonstel was mooi skoon, goed ingerig en het 'n fantastiese ligging! Dit was baie warm en was ons baie dankbaar dal elke vertrek 'n waaier gehad het. Ons het by die see gebly en was dit so lekker om met die see se gedruis in jou ore aan die slaap te raak. Dis heerlik dat skoonmaakdienste ingesluit is en het dit soos 'n bederf gevoel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Hi Ane, baie dankie vir jou terugvoering, bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Groete Tanya

Le Paradis 18 Op See
Malcolm R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm R
Saam met vriende

Beautiful views.

Safe place with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S
Gesin met klein kinders

Was heerlik en sal definitief weer gaan kuier.

Al wat kort is aircons. Verder was dit pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Paradis 18 Op See se terugvoer

Hi Dirk
Baie dankie vir jou terug voer. Ongelukkig is ons deur die lugverkoelling mense geadviseer dat die aircons nie hou so teen die see nie. Gaste hou dit heel dag aan en los die skuifdeure ook oop. Dit ys op en verkoel dan nie meer nie en dan is die roes ook 'n groot probleem. Jammer daaroor, dit is maar hoekom ons in al die vertrekke dakwaaiers het.
Groete
Tanya

Le Paradis 18 Op See
Peter C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter C
Saam met vriende

Holiday.

A much-needed holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindy C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very relaxing stay, especially the sea view. Pool and access to the beach was one of the highlights for me.

I would definitely be back for another holiday.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10042b5d3fbd6e06ca5c5262503d22b73c579bc2587e06a8c62aacc3daab849ef20297d1099941b440a0b55fb950643fcaff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.539296804649 31.219916630164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem