Las Palmas 5, Winklespruit
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rita & Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Adriaan L - Okt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus en baie netjies.
Jj C - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende see-uitsig.
Johan J - Jun 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige, lekker area? Baie dankie, Rita, dit was soo lekker gewees.
Lucy T - Jun 2023
Algehele gradering
I was with my daughter and her boyfriend (no option for that above), and we were very happy. It was as if we were at home. Everything was provided for in the apartment, we only need groceries.
Cornelia K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Antonette D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en sal enige tyd weer gaan. See uitsig is amazing.
Christopher B - Feb 2023
Algehele gradering
Enjoyed the seaview.
Martinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Very clean and neat.
Yolande S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese eenheid.
Willie V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Charné C - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Jenney G - Okt 2022
Algehele gradering
'n Awesome belewenis.
Elize H - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik gebly, mooi uitsig.
Lees meerMarlene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, baie mooi woonstel.
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Corrie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles was meer as wat vewag was.
Mackenzie M - Jan 2022
Algehele gradering
Sal enige tyd weer gaan.
William H - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese kompleks, mooi eenheid.
Michael W - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay with our two small Yorkies.
Zantel S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker, voel soos jou eie huis.
Corne O - Mei 2021
Algehele gradering
I booked the unit for my sister, mom and friend and they had a great stay.
Weroeshca M - Apr 2021
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Lees meerLas Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly julle het julle wittebrood in ons eenheid geniet. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer in Desember te ontvang.
Michelle P - Des 2020
Algehele gradering
Op die see!
Marie-lu N - Nov 2020
Algehele gradering
Will return any day. Even owner very friendly.
Johan G - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker!
Bianca D - Nov 2020
Algehele gradering
Dit kan maklik jou huis weg van die huis word.
Sonia E - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike, veilige, huislike aangename vakansie akkommodasie.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie Sonia - ons hoop om jou gou weer by ons huisie-by-die-see te ontvang.
Carine F - Okt 2020
Algehele gradering
I really enjoyed our stay and will go back.
Nikki B - Sep 2020
Algehele gradering
We enjoyed it, and will definitely return - sea view is amazing!
Cornelia K - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Lea D - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het die beste woonstel gehad!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Lea, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien julle sommer gou weer.
Pieyer V - Feb 2020
Algehele gradering
Misleidend, die foto's op die see is glad nie waar nie.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Pieyer, ons is regtig verbaas dat jy ons see fotos misleidend vind, aangesien elk van ons see uitsig fotos vanaf ons eenheid geneem is. Ons ander gaste, soos gesien kan word deur al die menigte goeie resensies, was deurgaans gaande oor die pragtige see uitsig, en daaroor is ons baie dankbaar.
Karien S - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Plek was netjies en skoon. Naby strand. In die huis was alles wat jy nodig het.
Anelize V - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig, lekker gekuier.
Christo B - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie gerieflik en dit was baie lekker.
Ockie V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties, sal weer gaan.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Hoop om julle gou weer te ontvang.
Jacqueline L - Okt 2019
Algehele gradering
Was 'n onvergeetlike asemrowende vakansie!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom gerus weer!
Lynette B - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflike plek met baie mooi uitsig.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop on julle gou weer te sien!
Charlotte P - Okt 2019
Algehele gradering
Van die beste selfsorgverblyf.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop on julle gou weer te sien!
Dianne L - Mei 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
So glad you enjoyed your stay. Hope to see u soon again.
Tian B - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te ontvang!
Francois J - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Hoop om julle weer by ons plekkie te ontvang.
Francisca G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, met als wat ons kan nodig hê.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het!
Melanie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek en kan lekker kuier met see-uitsig!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, Melanie!
Estelle L - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles was perfek.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!
Sus D - Feb 2019
Algehele gradering
Dankie vir pragtige, netjiese, skoon verblyf. Dit was ons huisie by die see vir 'n week.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie Sus vir die goeie terugvoer!
Helen V - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie Helena, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Charmaine R - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek met 'n onverbeterlike uitsig - sal dit vir enigeen aanbeveel!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle 'n heerlike wittebrood by ons see-huisie kon geniet!
Samantha A - Okt 2018
Algehele gradering
It was a beautiful, wonderful, relaxing holiday.
Zantel S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker met baie mooi uitsig.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is bly julle het die kuier geniet Zantel, kom gerus weer!
Diana S - Jul 2018
Algehele gradering
Ek sal beslis my gesin weer bring vir 'n kuiertjie by hierdie woning, dit was baie baie lekker gewees.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie Herman, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Gerda A - Apr 2018
Algehele gradering
Was uitsonderlik lekker!
Johann T - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome 180º-grade see-uitsig met 5-ster geriewe.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het! Baie dankie vir die goeie "review". Hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Georgine D - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het, asof dit julle eie huis is!!
Bernice G - Nov 2017
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis af.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weet!
Senzeni M - Okt 2017
Algehele gradering
A good place indeed!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Thanks Senzeni!
Clint N - Sep 2017
Algehele gradering
Great plek.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet Clint. Hoop om julle gou weer by ons te ontvang. Groete, Johannes en Rita
Lizelle V - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is so bly dat julle die vakansie geniet het Lizelle. Ons sien julle weer volgende jaar !!
Andrea J - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en rustig!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Hallo Andrea, ons is baie bly dat julle die verbly geniet het. Ons het die hoofslaapkamer se matras nou vervang - ek hoop ons gaste slaap nou beter. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Janine N - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon eenheid en goed ingerig en wonderlike uitsig en troeteldiervriendelik beslis.
Lees meerLas Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sal definitief aandag gee aan julle aanbevelings.
Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te ontvang.
Elmien L - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet Elmien. Ja ons stem saam, die trappe is nie van die gemaklikste nie - jammer daaroor!
Liza B - Nov 2016
Algehele gradering
Our stay was very nice the unit had everything we needed and thank goodnees for the DSTV full bouquet. The washing machine was a bonus as well as the dryer.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker verblyf die eenheid het alles gehad wat ons benodig het en ons was baie bly oor die volledige DStv.
Die eenheid is baie nice en skoon en lekker stil. Die uitsig is awesome en die bed is gerieflik. Die trappe was nogal 'n uitdaging, maar in die algemeen was ons baie tevrede met die akkommodasie. Ek sal dit vir my vriende aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Thanks Liza for the good review. We are glad that you enjoyed your stay.
Marco O - Okt 2016
Algehele gradering
Very nice.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die tydjie by Las Palmas nu 5 geniet het. Ons hoop om julle gou weer te kan ontvang.
Cornelia A - Sep 2016
Algehele gradering
Is ruim eenheid en het ons as gesin van 5 maklik geakkommodeer.
Lees meerLas Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Cornelia. Ons sal beslis na die yskas se kragpunt laat kyk - dankie dat jy dit uitgewys het.
Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Claudine N - Sep 2016
Algehele gradering
Tranquility at its best
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Thanks Claudine for the excellent review, we are happy that you have enjoyed your stay with us. You are always welcome to come back again.
Regards
Johannes & Rita
Ae P - Aug 2016
Algehele gradering
Puik, fantasties, goed geleë, mooi uitsig en naby alle aktiwiteite.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Hallo Arthur,
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.
Groete
Johannes & Rita
Ansie M - Aug 2016
Algehele gradering
Een sin is te min om te beskryf hoe amazing die plek is!
Lees meerLas Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie Ansie. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.
Yolandi D - Jul 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie Yolandi. Ons hoop om julle gou weer by Las Palmas te ontvang.
Groete
Johannes & Rita
Annanda D - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Annanda, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle so heerlik gekuier het. Sien uit om julle gou weer te ontvang.
Willie V - Apr 2016
Algehele gradering
Ons sal beslis terugkeer, indien moontlik.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie Willie vir julle positiewe terugvoer - ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Johannes & Rita Liebenberg
Nyasha M - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome setting and location, will revisit again.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Thanks Nyasha, you are more than welcome to visit us again. Hope to see you soon!
Kym B - Feb 2016
Algehele gradering
A fantastic place for quiet, relaxed break.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Thanks so much for your positive feedback.
We hope to accommodate you in the future again.
Regards,
Johannes & Rita Liebenberg
Elize G - Nov 2015
Algehele gradering
A wonderful, quiet and relaxing place to stay at.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Schalk R - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderful unit with great location and near everything.
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Beste Schalk,
Baie dankie vir jou goeie resensie op Las Palmas nr 5.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Las Palmas nu 5
Johan D - Sep 2015
Algehele gradering
Puik!
Las Palmas 5, Winklespruit se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jou goeie resensie op Las Palmas nr 5. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Groete,
Johannes
Karien V - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflik en beslis waarde vir geld.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordon-weg 14, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom