Langebaan Kite Cottages
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n instapstort en toilet, 'n kombuisie en 'n TV. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die binnehof. Gratis WiFi is beskikbaar en troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Gaste moet inklok by Speelhuis, gaan direk na Zeusstraat 36, Langebaan. Inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd is 11:00.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is. Kontant word vereis van gaste wat nie 'n kredietkaart het nie.
'n Skoonmaakdiens word na elke vierde aand of langer van verblyf voorsien. Hierdie sluit die verandering van linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim oopplan-kothuis bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die buurt. Daar is ook 'n kombuisie en 'n ingeslote badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Daar is 'n dagbed vir 'n ekstra kind van 3 - 14 jaar beskikbaar teen 'n ekstra koste per aand.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Gaste moet inklok by Speelhuis, gaan direk na Zeusstraat 36, Langebaan. Inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd is 11:00.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is. Kontant word vereis van gaste wat nie 'n kredietkaart het nie.
'n Skoonmaakdiens word na elke vierde aand of langer van verblyf voorsien. Hierdie sluit die verandering van linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid het 'n ruim oopplan-slaapkamerarea en -sitarea, in die tipiese styl van 'n ateljeewoonstel. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuisarea is toegerus vir selfsorg. Daar is 'n etenstafel langs die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Dubbelskuifdeure lei na 'n beskutte binnehof met braaigeriewe en 'n bankie waar gaste al fresco-maaltye kan nuttig. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die ateljee het ook 'n dagbed vir 'n kind onder die ouderdom van 14 teen ekstra koste.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Gaste moet inklok by Speelhuis, gaan direk na Zeusstraat 36, Langebaan. Inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd is 11:00.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is. Kontant word vereis van gaste wat nie 'n kredietkaart het nie.
'n Skoonmaakdiens word na elke vierde aand of langer van verblyf voorsien. Hierdie sluit die verandering van linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lieflike kothuis is ver van die straat af en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n sitarea en eetarea met 'n satelliet-TV. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Buite is daar 'n beskutte braai-area en 'n klein voorstoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Gaste moet inklok by Speelhuis, gaan direk na Zeusstraat 36, Langebaan. Inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd is 11:00.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is. Kontant word vereis van gaste wat nie 'n kredietkaart het nie.
'n Skoonmaakdiens word na elke vierde aand of langer van verblyf voorsien. Hierdie sluit die verandering van linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim tweeslaapkamerkothuis het 'n goed toegeruste kombuis en eetarea. Die kothuis het ook binnebraaigeriewe en bied direkte toegang tot 'n ingeslote binnehof. Dit is ideaal vir gesinne met troeteldiere en klein kinders. Daar is 'n dagbed in die binnebraaikamer vir een ekstra kind onder die ouderdom van 14 teen 'n ekstra koste per nag. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe word per kamer per nag in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Gaste moet inklok by Speelhuis, gaan direk na Zeusstraat 36, Langebaan. Inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd is 11:00.
Die instansie behou die reg om besprekings tussen soortgelyke eenhede te skuif indien nodig.
'n Kopie van gaste ID en kredietkaart word vereis wanneer gaste inklok. 'n Deposito van R1000 per dag word gehef wanneer gaste inklok en word terugbetaal wanneer gaste uitklok indien alles in orde en is die balans volledig vereffen is. Kontant word vereis van gaste wat nie 'n kredietkaart het nie.
'n Skoonmaakdiens word na elke vierde aand of langer van verblyf voorsien. Hierdie sluit die verandering van linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom