Langebaan Kite Cottages
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langebaan Kite Cottages bied verskeie tipiese Weskus-kothuisies in Langebaan. Die kothuise is naby die middedorp en slegs minute se stap weg van die naaste strand waar gaste kan vlieërbranderry en visvang.
Verblyf word in 5 kothuise gebied. Die Mint Crash Pad het slaapplek vir 2 gaste. Die Thyme Studio-kothuis en Lemon Studio het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die Rosemary Kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die Lavender Kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die Lemon Studio, Rosemary Kothuis en Lavender Kothuis het elk 'n toegeruste kombuis. Die Mint Crash Pad en Thyme Studio-kothuis het elk 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Rosemary and Lavender kothuise het elk 'n privaat houtvuurwarmbad.
Elke kothuis het sy eie stoep met braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 232
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Langebaan Kite Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom