Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kock-straat 19, Sonheuwel, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lala Lapa Selfsorg Akkomodasie bied selfsorgverblyf aan tot 6 gaste. Dit is sentraal geleë in Mbombela (Nelspruit).
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook ’n kampeerkot vir babas en die kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad, stort en toilet het.
Die oopplankombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Die stylvolle sitkamer het gerieflike sitplekke, lugversorging en 'n TV met ’n DVD-speler. Die eenheid lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin.
Mbombela (Nelspruit) bied ’n verskeidenheid restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite. Gaste kan gholf speel, die Laeveld Botaniese Tuine met skaars plantspesies en ’n mensgemaakte woud besoek, sowel as die Sudwala-grotte, dinosauruspark, kultuursentrum en die Emnotweni Casino. Daar is ook 4x4-, perdry- en bergfietsroetes, sowel as stap- en voetslaanroetes in die Nelspruit Natuurreservaat.
Slaapplek
’n Bespreking by Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Darien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 5
Ligging
- De Kock-straat 19, Sonheuwel, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
- Gaste dink Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kock-straat 19, Sonheuwel, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom