LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lake Pleasant Villa 6 | LekkeSlaap
+1

Lake Pleasant Villa 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleiweg, Lake Pleasant Villa 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 500 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Lake Pleasant Villa 6 is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in 'n skaduryke oord halfpad tussen Wildernis en Knysna op die oewer van die varswatermeer, Groenvlei.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lekker kaggel is.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die swembad en omgewing.

Lake Pleasant Villa 6 is stapafstand van die meer af, wat deel vorm van die Goukamma Natuurreservaat, die Knysna and Wilderness National Lakes Area en die Tuinroete Nasionale Park.

Slaapplek

’n Bespreking by Lake Pleasant Villa 6 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lake Pleasant Villa 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Groenvleiweg, Lake Pleasant Villa 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lake Pleasant Villa 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleiweg, Lake Pleasant Villa 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafbc67c525f26e9ab7056527e762b24c3741f0ec7a4e8470b85a166d39c8587581cdd7d87d61e8883217c2b549ade6787dcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag(plek vir 4) 1 5 1 5 Groenvlei Road Lake Pleasant Villa 6 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.026352267851 22.835244084122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!