LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lake Pleasant Villa 6 | LekkeSlaap
+1

Lake Pleasant Villa 6

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lake Pleasant Villa 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wynand H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand H
Gesin met tieners

Uitstekende vakansie by Lake Pleasant Villa 6. Onvergeetlik!

Wat 'n wonderlike warm welkom met ons aankoms deur die eienaar homself en sy assistent. Eienaar was baie besorg oor die diens wat aan ons gegee is en het myself persoonlik geskakel op 2-3 geleenthede om te hoor of ons tevrede is en lekker bly. Hulle het uit hulle pad uit gegaan om seker te maak dat ons lekker bly. Die huishulp (Deloris) wat ons gehelp het was so vriendelik, behulpsaam en baie hardwerkend. Daar het niks van ons besittings weg geraak tydens ons verblyf nie. Jy het heeltyd so veilig gevoel en die rustigheid in oorvloed ervaar. Ons gaan definitief Desember 2022 terug na Lake Pleasant Villa 6.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleiweg, Lake Pleasant Villa 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafbc67c525f26e9ab7056527e762b24c3741f0ec7a4e8470b85a166d39c8587581cdd7d87d61e8883217c2b549ade6787dcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Groenvlei Road Lake Pleasant Villa 6 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.026352267851 22.835244084122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!