Laguna La Crete 11
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Ryno L - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Merril Stainton S - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Hi Merril, thanks for your review. Appreciated, Heidi.
Nikita G - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Mariana D - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, baie veilig en lekker vakansie gehou! Hoogs aan te beveel! Heidie is 'n wonderlike gasvrou/eienaar!
Ben S - Apr 2023
Algehele gradering
So ver ons beste vakansie ooit.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Baie dankie Ben
Jolanda H - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Cary K - Jun 2022
Algehele gradering
An enjoyable weekend for the whole extended family.
Sharon V - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Hi Sharon. Thank you for your review. Look forward to hosting you again. Regards, Heidi.
Mandy M - Nov 2021
Algehele gradering
Had a great time, beautiful place for sure.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Dearest Mandy. Thank you so much for this nice review. Hope to host you again soon.
Heidi
Chantel B - Okt 2021
Algehele gradering
Devine.
Santjie L - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike vakansie.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Liewe Santie,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Andre T - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi ingerig, skoon en netjies. Alles werk.
Keith S - Feb 2021
Algehele gradering
Awesomeness. Relaxing, comfortable getaway.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Hi Keith
Thank you for your wonderful review. Hope to host you again sometime.
Regards
Heidi
Elize B - Jan 2021
Algehele gradering
Trustees onredelik.
Lees meerGlen C - Des 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Fredrik S - Aug 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis weg van die huis af.
Pragtige, goed toegeruste woonstel, vriendelike, vriendelike eienaars, ek sal beslis weer in Laguna 11 bly. Ons verblyf in Launga La Crete 11 was ongelooflik, ons is 'n LGBT-gesin wat hou van die strand en visvang, daarom is hierdie ligging perfek. Die eenheid self is so goed toegerus, jy voel asof jy regtig tuis is, van die klein besonderhede van goeie breekware en eetgerei tot die persoonlike aanraking wat deur Heidi beleef word om te verseker dat ons veilig opdaag was gelukkig sowel as 'n opvolg en verseker dat ons veilig terug is by die huis. Ons vakansie hou 4 keer per jaar in Uvongo en wil beslis in die toekoms in hierdie spesifieke eenheid bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joram P - Aug 2019
Algehele gradering
I will definitely go back here!
Elaine G - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful, well-equipped apartment, friendly, kind owners, I will definitely stay at Laguna 11 again.
Lees meerLaguna La Crete 11 se terugvoer
Dear Elaine,
Thank you so much for your kind comments.
We hope to receive you again soon and it was a pleasure having you.
Best wishes
Heidi
Marinus K - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Dankie Marinus, hoop om julle gou weer te sien.
Stacey L - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful setting and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging en goeie waarde vir geld.
Uitstekende naweek, was mal oor die venue, skoon en waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vicky D - Okt 2018
Algehele gradering
Stunning.
Trishan J - Sep 2018
Algehele gradering
Top class.
Sagran N - Jul 2018
Algehele gradering
Was a relaxing week for the family.
Lees meerDiana B - Mei 2018
Algehele gradering
Highly recommended and owner very attentive.
Robby S - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lees meerDavid S - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Amanda O - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspannende wegbrekie.
Jaco L - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Johan S - Des 2017
Algehele gradering
Laguna La Crete 11 baie netjies, goed toegerus en naby al die gewilde strande om Evongo.
Stefan G - Des 2017
Algehele gradering
Uit die boeke.
Ezilke V - Nov 2017
Algehele gradering
Perfekte plek om te rus en kindervriendelik.
Jan S - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Zelda T - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was 'n awesome woonstel, met 'n asemrowende uitsig.
Samantha E - Sep 2017
Algehele gradering
Very good place to stay.
Tanja K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf!
Dekock C - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Vicki C - Apr 2017
Algehele gradering
It was a very enjoyable experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n baie lekker ervaring.
Baie dankie vir die effektiwiteit en professionaliteit. My enigste probleem was dat ek spesifiek gevra het vir 'n eenheid op die grondvloer, maar nr. 11 was op die eerste verdieping.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tertia D - Apr 2017
Algehele gradering
Excellent.
Desire S - Mrt 2017
Algehele gradering
Net een woord: fantasties.
Leani L - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike vakansie, goed toegerus, pragtig gemeubeleerd, goeie ligging, veilig, skoon en eienaar baie behulpsaam.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Gerhard E - Mei 2016
Algehele gradering
Ek kan dit in 1 woord opsom: onvergeetlik!
Lees meerLaguna La Crete 11 se terugvoer
Baie,baie dankie vir julle terugvoer! Wens ek kan saam met julle gaan koffie drink. Hartlike groete, Heidi
Elisma V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Elizabeth E - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties en baie rustig.
Theresa T - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker!
Rene B - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike gesinsvakansie.
Carla V - Jan 2016
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig om die siel te kalmeer.
Lees meerElizabeth W - Des 2015
Algehele gradering
This is a little piece of heaven away from real life
Ria P - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlike vakasie!
Lees meerLaguna La Crete 11 se terugvoer
Hallo Ria
Dankie vir jou terugvoer!
Mooi bly
Heidi
Magda H - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Dankie Magda,
Hoop om julle gou weer te sien.
Heidi
Maurice G - Aug 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Hi Maurice,
Thank you for the review, hope to see you again.
Petra Y - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik en gerieflik.
Laguna La Crete 11 se terugvoer
Hi Petra,
Dankie vir die terugvoer!
Mooi bly.
Heidi
Annatjie B - Apr 2015
Algehele gradering
Ons was daar vir besigheid, maar het die tyd geniet.
Werner B - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker plek, en goed toegerus.
Debra P - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker!
Shirley D - Okt 2014
Algehele gradering
The apartment is very comfortably appointed and the view from the balcony is lovely.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Laguna La Crete, Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom