Laguna La Crete Unit L
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 13 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete Unit L bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel in die Laguna La Crete kompleks. Die kompleks is op die kranse geleë en kyk uit oor die beskutte hoofstrand van Uvongo. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand en Indiese Oseaan.
Dié woonstel is op die boonste verdieping en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer beskik oor ’n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens. 1 van die badkamers het ’n bad en die ander een het ’n stort. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, en wasmasjien. Die leefarea het ’n TV met DStv. Daar is lugversorging in die sitarea en plafonwaaiers in die slaapkamers vir die somersdae.
Die kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad. Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos branderplankry, visvang en wanderlings langs die strand en daar is ’n klein waterval net onder die kompleks. Vir dié wat hou van voetslaan is daar die Lilliecrona Boulevars-voetpad net suid van die visvangpier. Daar is 24 uur-sekuriteit en onderdakparkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete Unit L sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 241
Jaar gelys 7
Ligging
- Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete Unit L het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom