Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 88

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Laguna La Crete 88
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Mike G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Gesin met tieners

Vreeslik goed geleë.

Maar altyd iets wat pla, die feit dat ons nie kon skoonmakers kry nie a.g.v Covid, maar ander eenhede het wel skoonmaakdiens gehad. Ek moes proppe koop vir die baddens en wasbakke. Die buite lig bo die glastafel trip gereeld die krag a.g.v water wat van bo drip, met gevolg kon ons nie die glastafel op die patio gebruik nie, was hele tyd nat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cynthia H
Gesin met klein kinders

Was darem by die see.

Ons was dubbel geboek en deur die agent gebel en nr 13 is vir ons gegee. Nie baie tevrede gewees met nr 13 nie. Sal nie weer in nr 13 bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pasqual T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pasqual T
Gesin met tieners

Lovely family holiday

Lovely accomodation and excellent location. The complex is very strict though and we couldn’t access the pool once the beaches were closed, which is very frustrating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andri V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri V
Saam met vriende

Baie lekker

Dit was baie gerieflik met die mooi uitsig en die feit dat dit naby aan als is

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8468b5f1b91d7351cce53d08406bcf31008932960d840b5a2af8c4fa23b879f9ea4d8f5b6a8feb0ca3777e6bf85e83a98eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836240393097 30.392675949738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem