Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna la Crete 66

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna La Crete, Selvey-weg 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna la Crete 66 is 'n grondverdiepingwoonstel in die veilige Laguna la Crete-kompleks in Uvongo. Dit bied direkte toegang tot Uvongo-strand en is dus ideaal vir 'n kusvakansie vir 'n gesin of groep vriende.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n piekniektafel en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna la Crete 66 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Laguna la Crete 66
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Laguna La Crete, Selvey-weg 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna la Crete 66 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna La Crete, Selvey-weg 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2541aae68522dbd21b64f2ef22b27e27672c0091029deb95df87cc285e26b677bba538b93b6d79f8c0e523a87124c154358d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Laguna La Crete 5 Selvey Road 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8362875 30.3934793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem