Laguna La Crete 34
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Charmaine B - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skon, netjies en waarde vir geld-goeie ligging.
David M - Jun 2023
Algehele gradering
To summarize, this property exceeded our expectations in terms of cleanliness, friendly and helpful security personnel, neatness of the unit, and appealing décor. I highly recommend it for a memorable and enjoyable stay.
Lees meerDawie A - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en lekker plek.
Lees meerLaguna La Crete 34 se terugvoer
Goeie Dag,
Baie dankie vir die terugvoer, en dat jy ons plek gaan aanbeveel aan ander gaste. Ons vra onverskoning vir die ongerief oor die breekskade, ons is bly ons kon die probleem so gou as moontelik uisorteer. Maar ongelukkig het ons n sisteem waar volgens ons werk ivm die breekskade. Sodra gaste uitklok moet hulle, hulle bank besonderhede vir ons epos, dan word die breekskade binne 7-10 dae terugbetaal aan gaste.
Hoop om julle n volgende keer weer te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom