Laguna La Crete 32
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 32 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se hoofswemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 7 gaste (maksimum 4 volwassenes). Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n balkon met stoepmeubels en gasbraaigeriewe.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofswemstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe aan dié deel van die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 32 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 32 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom