Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 29 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Uvongo met 'n uitsig oor die see. Die kompleks is net 'n entjie se ry van verskeie geriewe in Margate af.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping spog met 'n panoramiese see-uitsig en 'n uitsig oor die strandmeer, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 'n lieflike see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en 'n stoof in die kombuis en die toonbank het sitplek. Die oopplan-leefarea het 'n diepvrieskas, 'n rusbank en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai.

Daar is 24 uur-sekuriteit en 'n sekuriteitshek by die kompleks, asook onderdakparkeerplek, 'n swembad, 'n tennisbaan en gemeenskaplike braaigeriewe.

Uvongo Beach het haainette en lewensredders en is veilig vir swem. Die strand het ook 'n lieflike strandmeer wat deur 'n prentjiemooi waterval gevoer word. Kano's en trapbootjies kan by die strandmeer gehuur word.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 29 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998e90771e102d22f6691a140ea1814b3f17c228f48ad59c48e22ffa92e08162f114b5daaaee9995cb99babf119e46ecae2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.837049723326 30.394765385761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem