Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 28

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. self vir beurtkrag voorsiening maak.

Alle gaste is gebonde aan hierdie voorwaardes by aanvaarding van die bespreekte akkommodasie, insluitend die reg van toegang wat deur die maatskappy voorbehou is.

Geen sleutels sal beskikbaar wees sonder die voltooide, voorlopige besprekingsvorm, reëlbrief en 'n kopie van die hoofgas se ID nie. Hierdie dokumente moet aan die maatskappy gestuur word ten minste 3 dae voor aankoms.

Betalings word slegs via EFT aanvaar.

Die volledige betaling word vereis vir laaste-minuut besprekings voordat gaste toegang tot die eenheid sal kry.

Geen sleutels sal beskikbaar wees indien die bespreking nie volledig betaal is nie. Enige na-ure bystand sal teen ekstra koste wees.

Die kansellasiebelied op aanlynbesprekingsplatforms sal van toepassing wees.

'n Breekskadedeposito word gehef en dis terugbetaalbaar binne 30 werksdae na gaste se vertrek, minus enige aftrekkings.

Gaste moet die inventaris met aankoms nagaan en enige foute aanmeld binne 12 ure na aankoms via WhatsApp. Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige kortings/breekskade of skade indien geen foute aangemeld is nie.

Meubels en kookgerei mag nie uit die eenheid verwyder word nie.

Die hoofgas aanvaar verantwoordelikheid vir enige kortings/skade en breekskade na aankoms en sal moet betaal vir enige verlies of skade.

Enige boetes wat ontstaan uit die oortreding van beheerliggaamreëls sal deur die gas betaal moet word.

Die bevestiging van die bespreking word as aanvaarding van die huurooreenkoms gesien en is wetlik en gaste sal gebonde wees daartoe.

Onderverhuring is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-weg, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA875ad8f5c39e10968431f4f9a004e9d3b918e7a689a04a6c2c80bc545851af7e6493e3f2053bedceb295bd63124570c4ddd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag (plek vir 6) Selvey Road Laguna La Crete complex 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.837560342542 30.394148678712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem