Laguna La Crete 119
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R550R367 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 119 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die veilige Laguna La Crete-kompleks op die strandfront in Uvongo geleë is. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir 'n gesin.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie standaard DStv-dekodeerder en kaart saambring as hulle DStv wil kyk.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks het 'n swembad, braai-areas, tennisbane, wasserygeriewe en 24 uur-sekuriteit. Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 119 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Jaar gelys 9
Ligging
- Selvey-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom