Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Margate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 106 bied selfsorgverblyf in 'n gewilde kompleks in Uvongo, 'n kusdorp wat bekend is vir sy pragstrand en uitgestrekte meer en waterval. Hierdie eenheid bied asemrowende see- en meeruitsigte en maklike toegang tot die strand tydens laagwater.

Die woonstel is geskik vir 6 gaste (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, leefarea en eetarea. Daar is lugversorging in die leefarea en die hoofslaapkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met sitplek vir 4 gaste. Daar is 'n omsetter in die woonstel.

Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n groot gemaklike rusbank en 'n TV met volle DStv-pakket. Die skuifdeure lei na 'n groot balkon met buitemeubels soos 'n etenstafel en braaigeriewe.

Laguna La Crete het 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, tennisbane, 'n wassery, braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Gaste moet asb. die tennisbaan vooruit by die kantoor bespreek. Ander besienswaardighede in die area sluit 'n 18 putjie-gholfbaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 106 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Laguna La Crete 106
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Selvey-laan, Margate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Margate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e2481bcbcf19229bd47dbbd769ad5936f85573dd284c6174d1f57aecd8a80599f42683eecbb21a7c86bd7e19067ee02944b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Selvey Avenue Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.836242074645 30.393445343361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem