Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 101 is op die tweede verdieping van 'n gesogte kompleks in Uvongo aan die Suidkus. Hierdie is die ideale woonstel en bied 'n uitsig oor die see en strandmeer.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die balkon, en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei verder na 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en gasbraaigeriewe, waar gaste lieflike see-uitsigte kan geniet.

Laguna La Crete is 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, tennisbaan, wasgoed- en braaigeriewe, asook onderdakparkeerplek, en dit bied maklike toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 101 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Selvey-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0aa050770ae3a4209fdd4cb610e3660e56f0224b1894b1338ffb3c513da431d16c084774302b43294674e820b7e1b4958c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) Selvey Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8383199 30.3944828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem