Lagoon Beach House
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 1, Salt Rock, Umhlali, 4392, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lagoon Beach House is slegs 300 m vanaf die Salt Rock-hoofstrand in Salt Rock, KwaZulu-Natal geleë. Dit is in die rustige area langs die gesogte Ballito en naby die strand. As die weer en gety dit toelaat kan gaste saam met die eienaar visvang en mossels pluk.
Die verblyf beskik oor 6 ruim slaapkamers wat apart of as 'n geheel bespreek kan word. Die kamers het en suite-badkamers met óf 'n stort óf bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe sluit lugversorging of waaiers in die kamers, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus is. Dit lei na 'n ruim sitarea en 'n eetarea. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Lagoon Beach House het geriewe soos 'n swembad, wasgoeddiens, braaigeriewe en 'n lughawe-pendeldiens kan vooraf gereël word. Ander beskikbare nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, bergfietsry, wildritte, swem, visvang, die Groot 5, fietsry, wildkyk en tennis in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Lagoon-rylaan 1, Salt Rock, Umhlali, 4392, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 1, Salt Rock, Umhlali, 4392, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom