Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laeveld Bali

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Laeveld Bali
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wesley W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley W
Gesin met klein kinders

Great!

What a lovely place, amazing host and hostess. They will definitely see us again! Clean, calm and amazing rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine H
Besigheidsreis

Al die fasiliteite was van hoogstaande gehalte.

Baie aangename ervaring gewees, dankie. Hartlike, gasvrye eienaars. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri C
Gesin met klein kinders

Baie lekker blyplek, fantastiese mense wat jou tuis laat voel.

Ons het baie lekker gebly, die kamers was skoon en netjies, en die gasheer en gasvrou is fantastiese mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise D
Gesin met klein kinders

Mooiste plek! Vriendelikste gashere, sal vir seker weer by Laeveld Bali gaan bly.

Dit was wonderlike lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D

Rustig.

Baie geniet. Netjies, skoon, rustig. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik, uitstekend netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Gesin met tieners

Aangenaam.

Pragtig afgewerkte kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is baie mooi en nuut. Eienaars van ontvangs tot vertrek is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.

Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders lekker gekuier, vriendelik ontvang en behulpsaam.

Die personeel gaan uit hul pad om dit so lekker as moontlik te maak. Ons is verras met 'n heerlike ontbyt en die uitsig is iets besonders. Jy sal glad nie spyt wees om daar te gaan bly nie. Hulle sien my beslis weer. Dankie, Marli en jou span, vir 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly welcome by Mari and a tastefully decorated room.

Zest Restaurant - Fantastic dinner recommendation by Mari!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika M
Gesin met tieners

Five star rating for five star accommodation.

Mari went out of her to make my husband and son’s stay pleasant. The accommodation is brand new, so all the amenities are in perfect condition. Perfect and save location. We will only stay at Laeveld Bali going forward. Thank you Mari for the great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suiderkruisstraat 82, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf35391e987817a1a8cb7392dfb6f0a49f7badb97386c8bce6b9b1132fe715a1e5d7826a12ff40fb9af3abd34e72a41cf3c31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 82 Suiderkruis Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.495595178989 30.998619388955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem