Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle

Selfsorg
Drieslaapkamer-chalet
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Elke chalet het 'n sonterras met 'n etenstafel en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die gas wie se naam op die sertifikaat aangedui is sal verantwoordelik gehou word om toe te sien dat die bepalings en voorwaardes van die bespreking en oordreëls nagekom word.
Spesiale versoeke:
1. Dit is gaste se eie verantwoordelikheid om kennis te neem van die oord se geriewe, die koste van die gebruik daarvan, asook die breekskade- en ander addisionele fooie wat met inklok betaalbaar is.
2. Dit is gaste se eie verantwoordelikheid om seker te maak dat enige spesiale versoeke (bv. rolstoelvriendelike eenhede) direk aan die oord gerig word.
3. Gastesertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer jy inklok om toegang tot die oord te kan kry.
4. Alle gaste moet kennis neem van, en toestem tot, die oord se reëls.
5. Inkloktye word op die gastesertifikaat aangedui en word streng gehandhaaf, aangesien dit deur die oord bepaal word.
6. Daar mag nie meer gaste as die afgespreekte aantal in die eenheid wees nie. Dit word deur die oord bepaal en op jou gastesertifikaat aangedui.
7. 'n Vrywaringsvorm sal saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur word. Die vrywaringsvorm moet ingevul en geteken word en ingehandig word wanneer jy inklok.
8. Die vrywaringsvorm moet oorhandig word voordat jy die sleutels kan ontvang.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 280
R2 280 R1 824
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d625cc734bb4db5e4c98d1f54e8cfd12211a734072a725189a11e4e619930f2a116e58ee5be0d17910e38ffaa5add5d2b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 280 nouVanaf R1 824 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 56 Beach Road St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.37235411787 32.417764583636
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem