La Paix Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ian & Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 149
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Minette P - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi, gerieflik en silwerskoon.
William S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Louis V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig.
Annelie W - Jan 2024
Algehele gradering
Dis 'n gerieflike oorblyplek oppad Wes-Kaap toe.
Lorraine H - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful, clean and quiet guesthouse.
Anton F - Jan 2024
Algehele gradering
Van die beste vir oornag in Beaufort Wes.
Janine D - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik, smaaklik, skoon en tuis.
Elroy A - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie B&B. Perfekte oornag tussen Gauteng en Kaap. Goeie geriewe.
Maxie B - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike oornag-verblyf.
Betsie G - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Leoni V - Des 2023
Algehele gradering
Die plekkie is baie mooi en gerieflik, lekker afgekoel in die swembad en die kos.
Willem D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lindy K - Des 2023
Algehele gradering
Ideale stop oppad Kaap toe. Alles was skoon en netjies en die swembad is 'n bonus.
Lorraine H - Des 2023
Algehele gradering
Neat, comfortable and a home away from home.
Cheri-lyn M - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant, lovely accommodation.
Karin H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik uitgerus na 'n lang dag op die pad.
Elsa S - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly, welcoming reception.
Sandra B - Aug 2023
Algehele gradering
Net 'n oornagplekkie gesoek op pad Weskus toe.
Angela P - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Abel Jacobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike oornag plekkie, rustig en vriendelike diens.
Hanco L - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Thank you for staying at Lapaix guesthouse.
Hope to see you in the near future.
Ruchele H - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie bly mevrou hul dit geniet. Kom gerus weer.
Pierre F - Jan 2023
Algehele gradering
Die beste oorslaap in Beaufort-Wes nog.
Emzy V - Jan 2023
Algehele gradering
Oornagstop.
Lorraine H - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, baie netjies en heerlike kos!
Judith M - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly reception. Clean and comfortable beds.
Lindy S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Vivian B - Des 2022
Algehele gradering
Perfek, oulik en netjies.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Good day, thank you for your review and stay at La Paix guesthouse.
Lee D - Des 2022
Algehele gradering
Geen klagtes.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hi Lee,
Ek is so bly julle het die verblyf geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Nicky
Barnie M - Des 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Carina B - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Good day, thank you for review and stay at La paix guesthouse.
Elsa E - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hello Elsa
Ek is bly julle het die verblyf en die ontbyt by ons geniet.
Jammer vir enige ongerief.
Groete,
Nicky
Natasha E - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Elaine C - Des 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir die netjiese kamer. Ons het alles gehad wat nodig was. Ek sal net voorstel dat gaste verwittig word van die Krag onderbrekings sodat hulle alternatiewe planne kan maak. Gee ook die WiFi-kode aan julle gaste by hulle aankoms. Ons het baie lekker by julle gekuier. Die plekkie was baie netjies en skoon. Ek kon geen fout vind nie. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Alice D - Des 2022
Algehele gradering
Rustige area en lekker geslaap.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hi daar Alice,
Ek is bly julle het lekker geslaap.
Ek is vreeslik jammer vir enige ongerief.
Groete,
Nicky
Danika M - Des 2022
Algehele gradering
A nice place with a beautiful garden.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hi Rhona
Thank you for your review.
I'm glad you enjoyed your stay at La Paix Guesthouse.
I want to apologize for any inconvenience.
We are a small guesthouse, and I've always managed to keep all my clients happy at all times. I'm sorry that you think I'm not friendly enough. I will work on it. There is a lamp in Room 5 to assist during load shedding. The other rooms have rechargeable lights in their bed lamps.
Kind regards,
Nicky
Suzette M - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie bly mevrou hul dit geniet en sien gou weer.
Alma J - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf was goed.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hoop om u hul weer in toekoms by ons te he.
Eric R - Des 2022
Algehele gradering
Kos van bo en rustig geslaap.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Ek is so bly julle het die kos geniet, en die verblyf ook. Dankie vir die drukkie. Tot volgende keer. Groete,
Nicky
Albert V - Des 2022
Algehele gradering
Het net een aand oorgeslaap en gebly vir ontbyt. Die ondervinding was baie aangenaam.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer. Ek is so bly julle het lekker gebly. Tot volgende keer. Groete,
Nicky
Bernard R - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Thank you very much.
Glad you enjoyed your stay.
Regards
Nicky
Jacoleen F - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ek is baie bly julle het die verblyf geniet.
Groete, Nicky
Annelien V - Sep 2022
Algehele gradering
Verblyf was fantasties.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hi Annelien
Baie dankie.
Ek is baie bly julle het ons plek geniet.
Groete
Nicky
Judith V - Jun 2022
Algehele gradering
Vriedelik en gasvry.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Marlie.
Hoop ek sien julle in die toekoms.
Groete
Nicky
Rocco V - Apr 2022
Algehele gradering
Oornag.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hi Rocco, baie dankie ek waardeer.
Groete, Nicky
Fazel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Geselig.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Fazel
Ek is so bly julle het die akkommodasie geniet.
Groete
Nicky
Kerry N - Mrt 2022
Algehele gradering
Great stop over on our way to Mossel Bay.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Thank you, Kerry
Much appreciated.
You can do the dinner next time.
Regards
Nicky
Luanka F - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry. Netjies en baie oulik. Petfriendly. Tegemoetkomend.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Luanka.
Groete,
Nicky
Chris P - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hi daar Chris,
Ek is so bly julle het dit geniet. Baie dankie
Groete,
Nicky
Marius N - Jan 2022
Algehele gradering
Veilige, bekostigbare verblyf.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marius, ek hoop om julle weer te sien.
Groete, Nicky
Fanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om te oornag.
Mariska C - Jan 2022
Algehele gradering
Moderne, netjiese kamers met alles wat 'n mens nodig het.
Santie B - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en mooi.
Carlo W - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspanningsarea buite ons kamer beperk.
Bertie L - Des 2021
Algehele gradering
Puik diens, lekker kos.
Ryno S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike plek en gemaklik geslaap. Die dame by ontvangs was baie vriendelik en het dadelik gehelp as ons iets benodig het.
Drienie O - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en aangename ervaring.
Lees meerRicus V - Des 2021
Algehele gradering
Puik.
Renno M - Des 2021
Algehele gradering
Het meer verwag vir geld wat ek moes betaal.
Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad af Kaap toe.
Leendert M - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Elizha K - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Danel B - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay a lot!
Werner R - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Miempie L - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Miempie L - Sep 2021
Algehele gradering
Alles absoluut perfek.
Steven J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie skoon, veilige parkeering en vriendelike diens.
Dana K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie genotvol.
Anelene S - Aug 2021
Algehele gradering
Dis ons tweede keer wat ons daar oornag, maar ook waarskynlik die laaste keer.
Jolene V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Marilu M - Jul 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Esme D - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en vriendelike diens.
Manie E - Jun 2021
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon. Gasvry en behulpsaam.
Santie B - Mei 2021
Algehele gradering
Great stay.
Grethe U - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Liesel V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte oornag-verblyf, beveel dit aan!
Richelle W - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklike en netjiese oorslaap verblyf.
Delia N - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste gasvryheid en diens.
Delia N - Jan 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Alma V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het slegs oornag, maar sou regtig nog ekstra tyd daar wou spandeer - baie netjies.
Amy F - Jan 2021
Algehele gradering
Very impressed.
Alma V - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplek.
Cobus K - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en netjies.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het die verblyf geniet.
Sien julle 'n volgende keer.
Leonie S - Des 2020
Algehele gradering
Ontvangs baie goed en plek baie rustig.
Riette G - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Frederik G - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese en rustige verblyf.
Bets K - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Vicky C - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Hi Vicky.
Baie dankie, ons sien julle met 'n volgende keer.
Mooi bly.
Antoinette U - Des 2020
Algehele gradering
See stars.
Ettrusia V - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir reis na Kaap.
Caroline R - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Louis W - Des 2020
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Richard G - Des 2020
Algehele gradering
Value for money.
Beverley K - Des 2020
Algehele gradering
Puik
Nanika C - Nov 2020
Algehele gradering
Sal elke keer hier bly as ek in Beaufort Wes is.
Jenny L - Nov 2020
Algehele gradering
Perfekte oorblyplek op pad Kaap toe!
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, julle was wonderlike gaste. Ons sien dan volgende keer. Groete, Nicky.
Janette M - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige kamer en goed toegerus vir 'n gesin op die pad.
Lees meerTinus S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon, veilig en in stil area. Kos goed en baie groot porsies.
Miempie L - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige verwelkomende tuin en akkomodasie. Vriendelike staf. Netjies en gerieflike akkomodasie. Sentraal geleë. Veilig. Regtig alles wat ons wou hê.
Carelo K - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie ligging. Vriendelike en tegemoetkomende personeel. Waarde vir geld.
Andries H - Jan 2020
Algehele gradering
Regtig aan te beveel, netjies, rustig en lekker onder heerlike koeltebome.
Nico S - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Kamer regtig pragtig en ideaal vir oornag.
Elsa E - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en baie gasvry.
Madeleine V - Des 2019
Algehele gradering
Oorslaap in n pragtige gastehuis.
Marieta L - Des 2019
Algehele gradering
Mooi skoon!
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Die personeel was al elke dag in Desember maand aan diens vanaf 06:30.
Ons was seker net baie besig in die kombuis met ontbyt of van die personeel in die kamers.
Jammer vir enige ongerief.
Andries K - Des 2019
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Annemarie D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Celest K - Okt 2019
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons het geen beheer oor die waterdruk nie, ons gebruik boorgat water.
Ons gebruik net vars produkte in ons kombuis, soos die sampioene was vars. Die kaasworsies was 2 of 3 op die bord.
Die langes lyk nie mooi op die bord nie.
Jan S - Sep 2019
Algehele gradering
Puik.
Heloise V - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Elize L - Apr 2019
Algehele gradering
Absolutely outstanding accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie verblyf.
Goeie gehalte-verblyf vir 'n bekostigbare prys. Baie ekstra bederfies. Heerlike maaltye en middagetepakkies. Vriendelike dame wat alles doen, insluitend maaltye.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marilie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker en so mooi skoon en aangenaam.
Dorothy M - Jan 2019
Algehele gradering
Place excellent.
Maryke D - Jan 2019
Algehele gradering
Als was perfek, kos was fantasties asook die diens.
Teresa S - Des 2018
Algehele gradering
Venue was brilliant, dinner was awesome!
Julandi P - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Leeann M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Sarah H - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review. Hope we see you soon.
Simon K - Apr 2018
Algehele gradering
Kamer was netjies en goed toegerus.
Zelma V - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit kan mooi wees, maar dit is goedkoop gemaak.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Our apologies for your experience. We were relying on a senior member of staff who just didnt care.
We have rectified the situation, so please try us again
Elandre B - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
La Paix Guesthouse se terugvoer
Jammer jy het nie die aandete geniet nie. Ek vind dit half weird. Ek kan dit verstaan as my vrou dalk op vakansie was, Haar kos is die beste in die Karoo.!
Johannes V - Des 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Michael R - Des 2017
Algehele gradering
Rustige en vriendelike atmosfeer
Jerry V - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Gillian S - Des 2017
Algehele gradering
Very comfortable stay. Good home food and comforts. Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflike verblyf. Heerlike huiskos en gerief. Tuiste weg van die huis.
Beaufort-Wes is 'n lieflike Karoodorp met hartlike gasvryheid. La Paix is 'n goeie voorbeeld van Karoogasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marisa K - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Bernie B - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf vir 'n reisiger.
Evelyn A - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Philip W - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Jacolien D - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Marilu S - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf!
Suzanne K - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelik.
Noleen M - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie rustig.
Lourita P - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Leon O - Des 2016
Algehele gradering
Good place to have a sleepover on the way to Cape Town.
Gerda C - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Tom R - Des 2016
Algehele gradering
Friendly, comfortable location.
Rosa S - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met lieflike koel tuin en swembad!
Paul L - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Ashe T - Des 2015
Algehele gradering
Absolutely friendly!
Soekie O - Des 2015
Algehele gradering
Very neat. Very peaceful.
Dianne M - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Cornelis O - Des 2015
Algehele gradering
'n Heerlike kuier in Beaufort-Wes!
Christine M - Des 2015
Algehele gradering
'n Uitstekende keuse vir oornagverblyf.
Alice D - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lizelle H - Des 2015
Algehele gradering
Only bed. Not really breakfast.
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versterstraat 10, Beaufort-wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom