La Crete Sands 7
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Uvongo Beach-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R896 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Crete Sands 7 is 'n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks is naby Uvongo-strand en ’n entjie se ry van ander geriewe af.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, ’n ekstra-lang koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk ’n stort. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond, oond, tweeplaatgasstoof, stoof en ’n wasmasjien toegerus.
Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel en ’n tuimeldroër en die sitarea het lugversorging en ’n TV met DStv. Die leefarea het skuifdeure wat na ’n stoep lei met houtskool-braaigeriewe en ’n lieflike see-uitsig.
Die verblyf het 'n omsetter met rugsteunbatterye wat die WiFi tydens kragonderbrekings aanhou.
Daar is 2 motorhuise vir die eenheid. Die kompleks het ook ’n gemeenskaplike swembad. Die kompleks is ook naby die winkels en restaurante sowel as ander geriewe in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 117
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Uvongo Beach-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Crete Sands 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Uvongo Beach-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom