La Corsica 8
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R720 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Corsica 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing. Uvongo is 'n lieflike, klein kusoorddorpie aan die Hibiskuskus. Dit is die bekendste vir sy skilderagtige waterval wat in 'n lieflike strandmeer instort.
Die duplekswoonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Al die kamers is bo. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Albei kamers het plafonwaaiers en deel die badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Verder is daar 'n slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en ander basiese toebehore toegerus. Die sit- en eetarea het 'n oopplan-ontwerp en lei na die stoep. DStv word voorsien. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofswemstrand, Shelly Centre en restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in dié deel van die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by La Corsica 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Corsica 8 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom