La Casa Reyneke
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Les Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Anzel V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Ronnie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant reception to a comfortable, clean fully equipped accommodation.
La Casa Reyneke se terugvoer
Thank you so much Ronnie.
You left the unit spotless, thank you.
We appreciate your grading and feedback so much, come visit us again real soon, and have a blessed 2023.
Regards,
Les and Tereza
Bossie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, hulpvaardig en gasvry.
La Casa Reyneke se terugvoer
Middag Bossie
Dankie vir die wonderlike, vriendelike mense wat julle is, dit was net n plesier om julle te huisves. Kom kuier gou weer. Geseënde 2023.
Groete
Les en Tereza
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom