La Ballito 603
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 603, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 603 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in die kusdorpie Ballito. Die prentjiemooi dorp is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met lang strande.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n waskamer, onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Slaapplek
’n Bespreking by La Ballito 603 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 4
Ligging
- Jack Powell-weg 4, La Ballito 603, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Ballito 603 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 603, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom