Kruger View Chalets
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kruger View Chalets skuil aan die oewer van die Krokodilrivier en dit is al wat jou van die gewilde Krugerwildtuin skei. Die chalets is die perfekte verblyf langs die rivier in Malelane.
Die chalets beskik oor identiese afwerkings en bied elkeen slaapplek aan 4 gaste. Elkeen het 2 ruim slaapkamers met en suite-badkamers en elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n gerieflike sitkamer met sateliet-TV en 'n uitsig oor die pragtige tuin of rivier. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, braai, lugversorging en daaglikse skoonmaakdienste.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel gebruik maak. Daar is 'n restaurant langsaan vir wanneer gaste wil uiteet.
Malelane is 'n entjie weg en bied geriewe soos kitskosrestaurante, winkels, mediese sentrums en banke.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shaun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Jaar gelys 9
Ligging
- Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger View Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malelane Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standplaas 1062, Opdraendstraat, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom