Kruger Safari Lodge
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pad D4419, 40 km vanaf Acornhoek, Hluvukani, 1363, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R12 685R10 148 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kruger Safari Lodge is 'n safari lodge wat grens aan die Manyeleti Game Reserve met oop grense tot by die Kruger Wildtuin en Sabi Sands Private Game Reserve. Hierdie unieke ligging maak dié lodge die perfekte plek om 'n ongeëwenaarde safari-ervaring te hê. Gaste kan soggens en in die middae op safari's in oop voertuie en begeleide wandelings in die Manyeleti Wildreservaat gaan, of voldag-wildritte in die Kruger Wildtuin neem.
Kruger Safari Lodge het 14 luukse seiltente op verhewe houtdekke, met lugversorging en en suite-badkamers. Elke tent word met inheemse plante omring en die hoogte verseker die beste uitsig oor die Manyeleti Wildreservaat.
Die houtloopvlakke lei na die hooflodge-area wat 'n sit- en eetarea, kroeg, en 'n skitterende swembad met sonstoele het. Die lodge het ook 'n opelug-boma.
Daar is heerlike etes beskikbaar en gaste kan kies tussen 'n Engelse of kontinentale ontbyt. Middag- en aandete is buffetetes wat op Suid-Afrikaanse disse fokus. Gaste kan die dag met 'n skemerkelkie afsluit en luister hoe die bos se naglewe wakker word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Ligging
- Pad D4419, 40 km vanaf Acornhoek, Hluvukani, 1363, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pad D4419, 40 km vanaf Acornhoek, Hluvukani, 1363, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom