Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Farm Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kromrivier Farm Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lee-sah T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-sah T
Gesin met klein kinders

Refreshingly perfect.

Absolutely brilliant vacation. We basically lived off the grid. No electricity or signal, and it did everyone wonders. We had so much to do that we lost ourselves to the outdoors. The kids had the most amazing time. The fresh air was the best part. We got to walk to a waterfall. We got to sit in a hot tub in the rain. The hosts are truly amazing. And the home was everything I imagined it would be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher John H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher John H
Saam met vriende

Perfect, rustic getaway.

Amazing views, pastoral landscape, farm ambiance, but close enough to Greyton for coffee shops and restaurants. What more could you ask for?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, luukse plaasakkommodasie met baie mooi uitsig oor dam en berge.

Ons het net een nag in die Morado Cottage gebly en dit was definitief te kort. Die pragtige, luukse eenheid slaap 2 mense in 'n groot slaapkamer met 'n koninggrootte-bed met kwaliteit wit linne. Die en suite-badkamer het 'n pragtige bad voor die venster met die mooiste uitsig oor die berge, en 'n lekker groot stort met 'n wonderlike spuitkop. Die water was dadelik warm en was heerlik om te stort. Daar was genoeg wit badhandoeke van goeie kwaliteit om te gebruik. Die wasbak het 'n groot spieël gehad waar jy gemaklik jou makeup by kon aansit. Daar was uitstekende kwaliteit handeseep, handeroom in die badkamer om te gebruik. Die kombuis was toegerus met 'n gasstoof, oond en yskas. Daar was ys in die vrieskas om te gebruik. Kwaliteit breekware, eetgerei was voorsien om jou verblyf gemaklik te maak. Daar was 'n tafel en twee stoele om gemaklik by te eet, sowel as 'n rusbank om die mooi natuur te bewonder. Groot skuifdeure lei na buite met 'n braai-area en 'n uitsig oor die dam en die berge. Bring jou eie hout of jy kan by die gasvrou hout koop teen 'n billike prys. Daar was gratis WiFi wat uitstekend gewerk het. Kromrivier was "off the grid" so geen loadshedding nie, wat baie lekker was. Daar was geen TV nie, jy hoor net al die naggeluide, dit was soos musiek vir jou ore. Die luukse eenheid was regtig 'n bederf met alles van hoogstaande kwaliteit en gehalte om die gaste die beste verblyf te verseker. Daar was ook 'n klein kaggeltjie in die kombuis/sit/eetkamer en hout was voorsien vir die eerste vuurtjie se aansteek. Ons het dit nie gebruik nie maar sal definitief weer teruggaan om ook daai ondervinding te ervaar. Vir nou was dit net, om heerlik buite voor die braaivuur te sit en te staar na die pragtige uitsig van die dam en en berge om jou. Ons het 'n pragtige sonsondergang gehad met die mooiste naggeluide. Ons het ons verblyf baie geniet en ons kan Kromrivier definitief aanbeveel vir 'n fantastiese ondervinding en verblyf. Baie dankie vir die vriendelike diens en die maklike in en uit check, dit was baie gerieflik. Julle sien ons binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brady John C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brady John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely modern farm accomodation with magnificent views of the mountain.

A lovely breakaway from the city! Would definitely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fd54acece0cd6ce5830c7a8d3b0386a1589451cc2598067bf3f92c611096b7e5ed6c0e021c3cb14121a42753ff5ccaf2f69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Kromrivier Farm, R406 Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.094308604592 19.769214898148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem