Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Farm Accommodation

Selfsorg
Morado Cottage
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse Morado-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n uitsig oor 'n privaat dam. Dis ideaal vir 'n paartjie. Die eenheid beskik oor 'n en suite-slaapkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n losstaande bad en 'n stort met 'n lieflike uitsig deur die groot vensters. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus. Alle breekware, eetgerei en kookgerei word voorsien. Groot skuifdeure lei na die tuin met 'n privaat braai-area en 'n uitsig oor die dam. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Rook is verbode in die eenhede.
Daar woon troeteldiere op die perseel.
Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaardes en gaste met gestremdhede nie.
Goed gemaniere troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en teen 'n ekstra fooi per troeteldier. 'n Boete sal gehef word indien enige skade aan die kothuis, inhoud of vee voorkom as gevolg van troeteldiergedrag.
Harde musiek, partytjies, geraas en funksies word nie op die perseel toegelaat nie.
Die voetslaan- en 4x4-roetes word tussen gaste gedeel.
Die warmbad is slegs beskikbaar wanneer gaste by die Oak Lodge bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oak Lodge
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Oak Lodge is 'n rustieke eenheid met slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het dubbelbeddens en stapelbeddens en maak van 'n aparte buitebadkamer vir mans en vroue gebruik. Daar is storte wat met 'n donkie verhit word. Die eenheid het nie elektrisiteit nie, maar die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en laaipunte vir selfone, tablette en skootrekenaars toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
3 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Rook is verbode in die eenhede.
Daar woon troeteldiere op die perseel.
Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaardes en gaste met gestremdhede nie.
Goed gemaniere troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en teen 'n ekstra fooi per troeteldier. 'n Boete sal gehef word indien enige skade aan die kothuis, inhoud of vee voorkom as gevolg van troeteldiergedrag.
Harde musiek, partytjies, geraas en funksies word nie op die perseel toegelaat nie.
Die voetslaan- en 4x4-roetes word tussen gaste gedeel.
Die warmbad is slegs beskikbaar wanneer gaste by die Oak Lodge bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fd54acece0cd6ce5830c7a8d3b0386a1589451cc2598067bf3f92c611096b7e5ed6c0e021c3cb14121a42753ff5ccaf2f69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Kromrivier Farm, R406 Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.094308604592 19.769214898148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem