Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koppie Self-catering

Koppie-kothuis
Vanaf R1 496
R1 496 R1 047
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 'n koningingrootte-bed het. Albei badkamers het 'n stort en toilet. Die kothuis is aan die agterkant van die perseel geleë. Dit het ’n privaat braai-area en buite-area. Verder is daar 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitarea. Die eenheid bied parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 10 jaar betaal R100.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koppie-huis
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is ten volle toegerus en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-hoekbad en die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met die basiese toebehore om maaltye voor te berei, insluitende 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV vir vermaak. Die huis bied ook 'n binnenshuise braaikamer en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 10 jaar betaal R100.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 496
R1 496 R1 047
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApqEcGRndjFM1KNyySkApiZG2PfR9OWvtZsyLnSW7rGyoURV1NZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 496 nouVanaf R1 047 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 10 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415161 19.243949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem