Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipperant Kothuise

Stadsjapie
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Stadsjapie bied die ideale verblyf aan 'n paartjie en 'n kind op 'n slaapbank. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die bed het perkallinne, winterlankens (gedurende die winter), 'n kombers en 'n elektriese kombers. Die kamer het lugversorging en daar is 'n plafonwaaier, asook ‘n waaierverwarmer in die leefarea. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is en die sitarea het 'n slaapbank, 2 stoele, 'n slim-TV met Netlix. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf. Die privaat stoep het braaigeriewe, 'n tafel en stoele, asook 'n pragtige uitsig oor die tuin. Badhanddoeke, 'n haardroër en 'n bedlaken word voorsien. Rook is in die kothuise verbode.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere, studentegroepe, ram- en henne-partytjies word ongelukkig nie toegelaat nie. Die huis is slegs vir gesinne en paartjies geskik.
- Rook is verbode.
- 1 aangewese parkeerplek is per eenheid beskikbaar.
- Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek het, sal toegelaat word. Maksimum 2 gaste in Stadsjapie en maksimum 4 gaste in Plaasjapie.

Die verblyf het 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaasjapie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Plaasjapie het slaapplek vir 4 gaste (verkieslik ‘n gesin). Daar is 2 driekwartbeddens in die solderarea en 'n koningingrootte-bed in die leefarea. Die beddens perkallinne, winterlakens (gedurende die winter), 'n kombers en 'n elektriese kombers. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het lugversorging, asook ‘n waaierverwarmer en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 2 stoele en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Die privaat stoep het braaigeriewe, 'n tafel met stoele en 'n uitsig oor die tuin. Badhanddoeke, 'n haardroër en bedlaken word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere, studentegroepe, ram- en henne-partytjies word ongelukkig nie toegelaat nie. Die huis is slegs vir gesinne en paartjies geskik.
- Rook is verbode.
- 1 aangewese parkeerplek is per eenheid beskikbaar.
- Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek het, sal toegelaat word. Maksimum 2 gaste in Stadsjapie en maksimum 4 gaste in Plaasjapie.

Die verblyf het 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd211c402234e25a90ca357e28d3b1b367e7049320e34931331683571b8b23e1fcf2434af309f0358665ea9a0deab09fa8b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem