Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Selfsorg
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Daar is 6 kampeerplekke, elk met sy eie badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, trampolien en oerwoudgimnasium. Daar is 4 ingeboude braais wat ook onderdak is.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder saam te bring indien hulle die volle DStv-pakket wil hê. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuis
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oulike oopplan-houthuis het al die geriewe vir selfsorg, asook 'n onderdakbadkamer net 'n paar meter vanaf die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n bekoorlike onderdakdek en 'n kombuis. Die oopplan-leefarea en -eetarea is stylvol en gaste kan hier heerlik ontspan. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 ekstra gaste. Daar is 'n groot onderdakbraai-area met 3 ingeboude braais.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n aparte ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 81 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephen-weg 20, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23bfd7129c201e6d2292bda3761413fc2596aaebb5b9a61cab9f1c58431ca9bd1e41a8aad31674f6452206a87c38eb3601a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 20 Stephen Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.673192108461 30.504640655785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem