Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Kelkiewyn Selfsorg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Benedictus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Klein Kelkiewyn Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charné F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, pragtig, en prakties.

Ek en my man het vreeslik lekker gebly en sal die verblyf beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Kelkiewyn Selfsorg se terugvoer

Goeie dag Charnè, baie dankie, ek waardeer jou boodskap. Sien uit om julle weer te ontvang.

Klein Kelkiewyn Selfsorg
Danie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik skoon, baie gawe eienaars.

Puik, netjies en alles wat mens nodig het vir 'n kort kuier in die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Kelkiewyn Selfsorg se terugvoer

Baie, baie dankie van die mooi resensie Danie, jy is altyd welkom. Hoop om jou gou weer te sien.

Klein Kelkiewyn Selfsorg
Karen E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Baie dankie aan Bebedict en haar man vir die warm verwelkoming elke keer as ons daar is, die woonstel is altyd skoon, netjies en baie gemaklik. Ons sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Kelkiewyn Selfsorg se terugvoer

Groot plesier Karen, julle is altyd welkom en dankie vir die mooi resensie.

Klein Kelkiewyn Selfsorg
Johannes (hans) D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes (hans) D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Ons het die pragtige natuur skoon van die Laeveld vreeslik geniet. Dit was ook baie gerieflik naby al die inkopie sentrums. Die eienaars van Klein Kelkiewyn was baie vriendelik en gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Hulle het die oulikste twee klein dogtertjies wat vreeslik mooi en soet is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelkiewynstraat 65, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15e3ec5c7739607678d58580b00ab799cbaeccfa5dde2b246887b7724ffacc4fb2e40f79b3fe224552a66084b94d3f12e548?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 65 Kelkiewyn street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.484237456524 30.954165959634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem