Karoo Rustigheid Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Karoo Rustigheid Gasteplaas is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 tot 10 gaste in die Roggeveld, 47 km vanaf Sutherland. Die roete bestaan uit 'n 17 km-teerpad en 30 km-grondpad.
Die ruim huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en enkelbed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n aparte stort en 'n toilet, die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, en die derde badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.
Gaste kan ook in die sitkamer met 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFI en 'n binnebraai ontspan.
Daar is varsgebakte plaasbrood of wegneem Karoo-etes ook beskikbaar . Bespreek asb vroegtydig vir beskikbaarheid.
Koel in die plaasdam af, verken die roetes op die plaas, ry bergfiets of sit en aanskou die sterre saans.
Slaapplek
’n Bespreking by Karoo Rustigheid Gasteplaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Rustigheid Gasteplaas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom