Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rustigheid Gasteplaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Jun 2024 tot 20 Jul 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 21 Jun 2024 tot 20 Jul 2024.

Huisreëls

Karoo Rustigheid Gasteplaas is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders.
Heerlike, vars karoo lamsbraaipakke is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Braaihout ook beskikbaar teen ekstra koste.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar is 'n gasstoof en herlaaibare ligte in die geval van beurtkrag, asook 'n songeyser.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA899d32ed749fa8fcd994383a05d48e2e9f937b2d30ab4f5107671b5081bc5ae96514fae459eb25b0b5ddb322c8795a5624f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Off the R354 Koornlandskloof Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.225905639559 20.353512378073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem