Karoo Rustigheid Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Izabella P - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
Aldo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag op 'n plaas in Sutherland.
Karoo Rustigheid Gasteplaas se terugvoer
Goeiemiddag beste Aldo. Julle is altyd weer welkom en dit is vir ons net n eer en heerlik om die karoo rustigheid, stilte, vreedsaamheid en God se skepping met jul te kon deel.....karoo....natuur,,, julle is altyd weer welkom. seenwense vir julle ook. Ek help graag as ek kan met enige hulp en versoek. Dit is vir ons heerlik om jul te kon ontmoet en gesels en ontvang en die plaas te kon deel. julle was net te kort hier, hoop ons sien weer. vriendelike groete Alta
Neels R - Des 2022
Algehele gradering
Gawe blyplek vir 'n plaasvakansie in die Tankwa omgewing.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom