Judea Accommodation
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 2 Jun 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Easy-weg 2146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Judea Accommodation is 'n ruim huis met slaapplek vir 12 gaste in Bettysbaai en is 900 m van die strand af.
Dié eenheid is op die boonste verdieping van die dubbelverdiepinghuis en het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel, elk met 'n stort en bad. Die 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. 'n Strykyster en -plank is ook beskikbaar.
Die groot leefarea het 'n TV, binnebraai-area, veerpylbord en tafeltennisblad, en lei na 'n balkon met 'n berg- en see-uitsig.
Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel, in die eenheid op die onderste verdieping woon, maar hulle is meestal nie tuis nie. Dis heeltemal afgesonder vanaf die boonste verdieping en gaste het 'n privaat ingang en totale privaatheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Judea Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Dane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Jaar gelys 6
Ligging
- Easy-weg 2146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Judea Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Easy-weg 2146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom