Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JBay Zebra Lodge

Lodge
Country Luxury-safaritent
Vanaf R2 920
R2 920 R2 482
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eienaar se houtwerktalente dra by tot die spesiale, kunsinnige gevoel van hierdie luukse tent. Die tent het 'n muur wat van verskillende houtsoorte en kleure gemaak is. Geniet 'n ongelooflike uitsig van die bos en see uit hierdie ruim en stylvolle tent. Die volgende is ingesluit: koninggrootte-bed, kluisie, tee- en koffiemaakgeriewe, Espresso-masjien, kroegie, haardroër en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ekstra bed vir 'n kind op versoek beskikbaar, maar reël asb. vooraf met die eienaar omdat daar slegs beperkte aantal is.
Die gaste wat in die selfsorghuisies bly mag nie die lodge se swembad of Jacuzzi gebruik nie. (Die Jacuzzi is nie op die oomblik beskikbaar nie.)

Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R750.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die volwasse deeltarief.

Aandete:
Jy kan vooraf (24 uur) aandete bespreek om teleurstelling te voorkom. Ons bied twee- en driegangmaaltye by die lodge teen R425 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Earth Luxury-suite
Vanaf R2 520
R2 520 R2 142
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie spesiale kamer is versier in warm kleure, en het 'n unieke muur van natuurlike materiale wat rondom die lodge gevind is. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met ’n Jacuzzi en stort), 'n haardroër, en 'n TV met DStv. Die privaat dek bied wonderlike uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ekstra bed vir 'n kind op versoek beskikbaar, maar reël asb. vooraf met die eienaar omdat daar slegs beperkte aantal is.
Die gaste wat in die selfsorghuisies bly mag nie die lodge se swembad of Jacuzzi gebruik nie. (Die Jacuzzi is nie op die oomblik beskikbaar nie.)

Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R750.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die volwasse deeltarief.

Aandete:
Jy kan vooraf (24 uur) aandete bespreek om teleurstelling te voorkom. Ons bied twee- en driegangmaaltye by die lodge teen R425 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stone Luxury-suite
Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer is versier in skakerings van grys en spog met 'n ongelooflike klipraammuur. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en-suite badkamer wat baie elegant is, en lieflike uitsigte vanaf die dek. 'n Ekstra bed kan bygevoeg word teen 'n ekstra koste. Die volgende is ingesluit: kluisie, tee- en koffiemaakgeriewe, kroegie, haardroër en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ekstra bed vir 'n kind op versoek beskikbaar, maar reël asb. vooraf met die eienaar omdat daar slegs beperkte aantal is.
Die gaste wat in die selfsorghuisies bly mag nie die lodge se swembad of Jacuzzi gebruik nie. (Die Jacuzzi is nie op die oomblik beskikbaar nie.)

Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R750.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die volwasse deeltarief.

Aandete:
Jy kan vooraf (24 uur) aandete bespreek om teleurstelling te voorkom. Ons bied twee- en driegangmaaltye by die lodge teen R425 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Colonial Luxury-safaritent
Vanaf R2 840
R2 840 R2 414
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Geniet die lieflike uitsig van die bos en Indiese Oseaan vanaf dié ruim tent. Hierdie tent bekoor met 'n koloniale styl en kleurskema. Die stylvolle muskietnette bedek die koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer spog met 'n antieke gevoel. Hierdie tent is ideaal vir paartjies op hulle wittebrood. Die volgende is ingesluit: kluisie, tee- en koffiemaakgeriewe, Espresso-masjien, kroegie en haardroër.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ekstra bed vir 'n kind op versoek beskikbaar, maar reël asb. vooraf met die eienaar omdat daar slegs beperkte aantal is.
Die gaste wat in die selfsorghuisies bly mag nie die lodge se swembad of Jacuzzi gebruik nie. (Die Jacuzzi is nie op die oomblik beskikbaar nie.)

Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R750.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die volwasse deeltarief.

Aandete:
Jy kan vooraf (24 uur) aandete bespreek om teleurstelling te voorkom. Ons bied twee- en driegangmaaltye by die lodge teen R425 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oceana-standaardkamer
Vanaf R3 080
R3 080 R2 618
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oceana is 'n nuwe eenheid en grens aan die hoofgebou. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n koffie- en teemaakgeriewe, japonne, 'n haardroër en 'n kroegie op vooraf versoek. Die kamer spog met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Huisreëls

Ekstra bed vir 'n kind op versoek beskikbaar, maar reël asb. vooraf met die eienaar omdat daar slegs beperkte aantal is.
Die gaste wat in die selfsorghuisies bly mag nie die lodge se swembad of Jacuzzi gebruik nie. (Die Jacuzzi is nie op die oomblik beskikbaar nie.)

Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R750.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die volwasse deeltarief.

Aandete:
Jy kan vooraf (24 uur) aandete bespreek om teleurstelling te voorkom. Ons bied twee- en driegangmaaltye by die lodge teen R425 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leopard-gesinskamer
Vanaf R4 520
R4 520 R3 842
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike gesinskamer het 'n lieflike luiperdskildery teen die muur wat hierdie eenheid 'n baie spesiale Afrika-atmosfeer. Daar is 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, kluis en 'n TV met DStv in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ekstra bed vir 'n kind op versoek beskikbaar, maar reël asb. vooraf met die eienaar omdat daar slegs beperkte aantal is.
Die gaste wat in die selfsorghuisies bly mag nie die lodge se swembad of Jacuzzi gebruik nie. (Die Jacuzzi is nie op die oomblik beskikbaar nie.)

Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R750.
Kinders 12 jaar en ouer betaal die volwasse deeltarief.

Aandete:
Jy kan vooraf (24 uur) aandete bespreek om teleurstelling te voorkom. Ons bied twee- en driegangmaaltye by die lodge teen R425 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 520
R2 520 R2 142
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNzQxMmJmLWNmMzEtNDFlYi05YjY5LWIxNDNmYThkOWZiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 520 nouVanaf R2 142 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 442 Strandfontein Alongside R102 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.90824900106 25.100141465664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem