Jakaranda Holiday Flat 15
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Jakaranda Holiday Flat 15 is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Margate. Dié selfsorgwoonstel bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n balkon met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV.
Veilige parkeerplek is agter 'n hek met kodebeheer beskikbaar. Daar is 2 braai-areas en 'n klimraam vir kinders. 'n Ontvangsdame is beskikbaar om met wasgoed en skoonmaak uit te help.
Besoekers kan aktiwiteite soos snorkel, duik, bootvaarte, kanovaart, branderplankry, diepsee-visvang, hengel, swem, inkopies doen, perdry op die strand, bergfietsry, en daguitstappies na diereplase of natuurreservate geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jakaranda Holiday Flat 15 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom