Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaci's Sabi House

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 50% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Ontbyt, middagete en aandete, asook 'n verskeidenheid drankies, en wildritte in die oggend en in die aand.
Huisreëls

Tariewe sluit die volgende uit:
- Sabi Sand Wildreservaat se toegangs- en bewaringsfooie wat in kontant by die Gowrie-hek betaalbaar is.
- Vervoer tot by die lodge en terug. Pendeldienste tussen die Arathusa-landingstrook en die lodge is wel ingesluit.
- Wasgoeddienste
- Fooitjies
- Alle ander bykomende kostes
- Ontruiming vanweë 'n mediese noodgeval
- Reisversekering en reisterugbetalings vanweë kansellasies
- Alle sterk drank, wyn (vonkelwyn en sjampanje), mineraalwater.

Kinders onder 12 word ongelukkig nie by Jaci's Sabi House toegelaat nie.
Kinders ouer as 12 jaar is welkom en betaal die volle gastetarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R62 350
R62 350 R31 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf R62 350
R62 350 R31 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf R62 350
R62 350 R31 175
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabi Sand Wildreservaat, Hluvukani, 1351, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNjg4ODg1LTY4ZDktNDcyNC05MTAxLTA1ZDdhODdkZTIxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R62 350 nouVanaf R31 175 per nag (plek vir 6) Sabi Sand Game Reserve Hluvukani 1351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.694441766328 31.514468922615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem