Isigidi Beach House
18 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens op Maandae en Vrydae word ingesluit. Enige addisionele dae wat gaste 'n skoonmaker benodig, sal dit teen 'n ekstra koste per dag beloop. Dis direk aan die skoonmaker betaalbaar.
Die perseel het geen internet nie, aangesien die Telkom-torings af is. Gaste moet hul eie WiFi-versender en DStv-dekodeerders saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 14)
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esserlaan 49, Esser, Port Shepstone, 4320, KwaZulu-Natal