Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isabella's Accommodation

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 095
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad-oor-stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, lugversorging, WiFi en DStv in. 'n Ekstra enkelbed kan teen R200 per nag versoek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 per persoon beskikbaar.
Troeteldiere is welkom teen R75 per troeteldier per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 095
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is aan die kant van die huis, en het 'n privaat ingang met 'n uitsig oor die swembad. 'n Ekstra bed is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n aparte toilet. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 per persoon beskikbaar.
Troeteldiere is welkom teen R75 per troeteldier per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 095
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie stil kamer kyk uit oor die swembad-area, en het 'n privaat lees-area met 'n eetkamertafel. 'n Ekstra bed is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 per persoon beskikbaar.
Troeteldiere is welkom teen R75 per troeteldier per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n en suite-stort en toilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n ten volle toegeruste kombuisie, yskassie, WiFi, kluis, haardroër, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n privaat stoep en braaigeriewe in. 'n Ekstra bed is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 per persoon beskikbaar.
Troeteldiere is welkom teen R75 per troeteldier per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n ten volle toegeruste kombuisie, yskassie, WiFi, kluis, haardroër, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n privaat stoep en braaigeriewe in. 'n Ekstra bed is teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R100 per persoon beskikbaar.
Troeteldiere is welkom teen R75 per troeteldier per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTA4MGFjLTBlMjgtNGNjNC05MTNmLTIxODI3OWY4YzRmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 168 5 1 5 91 Waverley Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09061 26.23054
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem