Ikibiki
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Lugversorging ingesluit gedurende somer, maar indien gaste lugversorging in die winter wil gebruik sal 'n ekstra fooi geld.
Huisreëls
- Gaste moet asb in die wintersmaande alle elektriese komberse afsit voor hulle vertrek.
- Gaste moet asb in die somermaande die lugversorgers afsit voor hulle vertrek.
- Gaste moet asb die sleutels in die sleutelboksie bêre soos hulle dit gekry het met vertrek.
- Lugversorging is slegs vir gebruik tydens die somermaande.
- Gedurende die wintermaande is daar 'n ekstra tarief wat gaste kan betaal as hulle lugversorging wil gebruik in die winter. Elektriese komberse en 'n kaggel is beskikbaar vir gebruik in die wintermaande.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom