LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Idwala Tides | LekkeSlaap
+96

Idwala Tides

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Idwala Tides
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gabriel S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was van korte duur .

Ons kuier het in 'n nagmerrie verander nadat ons die woonstel moes ontruim ongeveer 01:30 a.g.v. reën en modderstorting wat my kar op geëis het. Maar die mense by Cozumel was baie behulpsaam en het regtig gedoen wat hulle kon. Spesiale dank aan Clinton vir sy hulp.

Lee-andre' W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-andre' W

The place was clean and extremely safe. Real value for money.

It's location is perfect not too far from everything else.

Gys P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gys P

Baie lekker.

Idwala sands is baie sentraal geleë, naby eetplekke by die strand en naby winkels. Dit is ideaal vir 'n vakansie met 'n swembad en lekker braaigeriewe.

Chris P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en fantastiese uitsig.

Baie netjies en veilig, apies was bietjie van 'n probleem, maar kon dit hanteer, paar klein goedjies wat hopelik reg gemaak word vir die volgende besoek rakende die instandhouding s. b. v vensters wat nie kon oopgemaak word nie, maar bo en behalwe was dit 'n wonderlike ervaring en sal enige tyd weer gaan.

Freddie R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie R
Gesin met klein kinders

Wow.

Dankie Lance dit was regtig 'n baie lekker plek om in te bly. Gerieflik en netjies en perfekte uitsig.

Chris W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Gesin met tieners

Goeie plek.

Aandag kan gegee word aan lekkende toilet en die muf in kaste en ook skottelgoed was vuil. Algemene herstelwerk aan gebou is nodig.

Colleen D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, the best views of the beach and sea. Safe, secure and stunning apartment.

Everything was just incredible! Thank you!

Olivia T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia T
Gesin met tieners

Enjoyed.

We enjoyed our stay at 310 Cozumel, the following could have been improved on ie: cleanliness in shower bath and toilet section, the grime was not pleasant, and we showered with slippers on. The white walls in the rooms throughout the flat could have been wiped down before arrival, there we hand marks and dirt on the walls. The kitchen could have been scrubbed to improve the old look it already has. The couches felt grimy to sit on. The beach umbrella was rusty and broken we had to buy our own and also let it at the holiday place. the bedding was okay. The gate key broke on our first night. We reported it to the office and no one came to fix it so we slept with an unlocked gate throughout the holiday. The best part of our holiday was the access to the beach and restaurants, however, we still enjoyed our stay.

Dave B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dave B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay, would go back.

Found the general lack of maintenance in the entire complex somewhat depressing.

Gordon S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon S
Gesin met tieners

Quick weekend away for sport.

Lovely to sit and watch the waves!

Erika E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E
Gesin met klein kinders

Uitstekend, baie netjiese plek en sentraal geleë. Het dit baie geniet, sal definitief weer daar bly.

Idwala Tides is sentraal, naby restaurant en winkel. Die strand was skoon en die kinders het dit vreeslik geniet. Lance was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie.

Deirdre W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre W

We enjoyed our stay.

The only problem is there is a dent in the one single bed mattress with the spring pushing through.

Idwala Tides se terugvoer

Dear Deirdre,

We are so glad you enjoyed your stay,
Thank you so much for letting us know about the mattress, we will definitely get it seen too now that we know about it.

We hope to be able to host you again soon.

Kind Regards,
Lance
Idwala Tides

Idwala Tides
Louis J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Gesin met tieners

Enjoyed the stay.

Amazing views from the balcony and main bedroom.

Retha V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek.

Idwala is 'n wonderlike plek om vir 'n naweek weg te breek. Sentraal geleë. Netjiese verblyf.

Natasha R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Gesin met klein kinders

Very lovely place, just monkeys.

Very helpful people. Very nice place to be in, lovely view.

Theo E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie, pragtige uitsig oor see en naby eetplekke en winkelsentrum.

Hierdie was een van die beste vakansie plekke wat ons verseker elke dag geniet het en niks negatiefs kan sê nie, sal verseker weer daar gaan bly. Baie dankie aan Lance wat ons so mooi gehelp het as ons inligting wou gehad het. Sal die plek verseker aanbeveel.

Johan S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Perfek geleë, veilig en baie goed ingerig.

Mens voel baie veilig en die strate en stand is verbasend skoon. Alles wat ons nodig gehad het is besikbaar binne 'n paar kilometer.

Edwin R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good, value for money. Monkeys a problem.

Hot water pipes vibrate, non-return valve on geyser needed. Tallboy (drawers) leaning foreword and draws open automatically.

Tanya F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Die plekkie is baie oulik.

Bryan G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan G
Gesin met klein kinders

Very well equipped and homely stay.

Everything needed for a comfortable stay is provided, wasn't lacking anything. Excellent location, literally across the road from main beach. Very good value for money.

Deon O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Gesin met klein kinders

Wou nie huis toe!

Die tyd gaan net te gou as jy jouself geniet! Die uitsig en die gerief was vir ons net baie baie lekker! Sal gou weer gaan ontspan by die huisie.

Idwala Tides se terugvoer

Dear Deon,
Thank you so much for your excellent review, we are so glad you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back soon.

Kind Regards
Lance & Sharna
Idwala Tides

Idwala Tides
Courtney B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney B
Saam met vriende

Great stay.

Awesome accommodation and amazing views. Only issue we had is that we booked for 6 adults but there was only place for 5.

Idwala Tides se terugvoer

Dear Courtney,
Thank you so much for the excellent review, we are so glad you enjoyed your stay with us.

In regards to the apartment only be for 5 guests, the 6th bed is a pull out bed which is under the single bed, which was made up for you. It can then either be put in the living area for use during your stay, or just pulled out in the evening and put away in the morning. I am so sorry if you were not aware of this.
For your next stay, we will make sure that it is set up in the living area for you rather before your arrival, or you can select to stay in one of our larger 8 or 10 Sleeper apartments.
So sorry for any inconvenience it may have caused you.

We look forward to being able to host you again in the future.

Kind Regards,
Lance and Sharna
Idwala Tides

Idwala Tides
Melinda M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek.

Idwala Tides is goed geleë, die plekkie is netjies en mooi na gekyk. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Idwala Tides se terugvoer

Dear Melinda,
Thank you so much for your excellent review, we are so glad you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back soon.

Kind Regards
Lance & Sharna
Idwala Tides

Idwala Tides
Elsabe C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Heerlik gekuier in 'n baie mooi woonstel.

Pragtige woonstelle met veilige parkering en 24 uur wagte wat mens sommer baie veilig laat voel.

Idwala Tides se terugvoer

Dear Elsabe,
Thank you so much for your excellent review, we are so glad you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back soon.

Kind Regards
Lance & Sharna
Idwala Tides

Idwala Tides
Alet L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar stadsraad foute, maar niks verkeerd met die woonstel nie.

Ons het baie lekker gekuier, en sal beslis weer Idwala Tides toe gaan. ’n Mooi skoon woonstel.

Idwala Tides se terugvoer

Dear Andries,
Thank you so much for your excellent review, we are so glad you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back soon.

Kind Regards
Lance & Sharna
Idwala Tides

Idwala Tides
Elmarie G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G
Gesin met tieners

Baie lekker gewees, sal weer gaan.

Dit is net nie baie veilig nie.

Idwala Tides se terugvoer

Dear Elmarie, Thank you so much for your excellent review of 4 out of 5 Stars.
We are so sorry that you felt unsafe in any way, and would love to know what made you feel that way so we can address the problem.
Umdloti is a Smart Village and is known for its safety and constant security patrols. o if you are able to please contact us and let us know what it was that made you feel unsafe in any way, we would really appreciate it. That way we can make sure that it is addressed for you and all other future guests.
We look forward to being able to host you again in the future.

Idwala Tides
Sandra J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra J
Gesin met klein kinders

It's a beautiful place and very clean.

My agent was the best. He kept me informed at all times and made our stay as pleasant as possible.

Vanaf R2 800
R2 800 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: North Beach-weg, Cozumel, Umdloti, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b7249f3603a3159d4b73c2242376d7917eee140fbfbaeb26d406683015696971b161a56272588398958d6f4e2db98101a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800, nou Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 North Beach Road 310 Cozumel 3180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -29.661861111111 31.122777777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!