Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie-By-Die-See

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Huisie-By-Die-See
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Schalk Knoetze K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk Knoetze K

Paasnaweek wegbreek.

Hierdie is 'n pragtige huis in die middel van al die mooi strande in die omgewing. Ruis Noord en jy kry Scottburgh, ruis Suid en Margate wag vir jou. Die huis self het 'n groot oop stoep met glas vensters. Pragtige skoon swembad. Die kombuis is goed ingerig vir wat ook al jy beplan. Veilige parkering. .Julle sal my beslis weer sien. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Lekker huis met ’n uitstekende uitsig. Die swembad en kuierarea is ’n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ons verwag het nie, nie aanbeveel vir bejaardes nie.

Water baie groot probleem, op en af teen die opdraand, op 81 het ek maar gesukkel, geen gaslampe as die krag uit is, moes vra om ligte aan en af te skakel, kon nie skakelaars kry nie, sal nie weer gaan nie, meer verwag vir wat ons betaal het, fotos wys nie regte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbali S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great, really enjoyed.

The only challenge is the water issue but everything else was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcus S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus S
Gesin met tieners

Very neat and clean house with lovely entertainment area and swimming pool.

Kitchen is well stocked and has good appliances. Main bedroom is very spacious with lovely bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, maar advertensie is bietjie misleidend in dat daar nie trappe is nie.

Ek het spesifiek gevra omdat my 88-jarige moeder saamgereis het, maar daar is 'n stewige opdraande van die parkeerarea tot by die huis. Andersins baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie-By-Die-See se terugvoer

Goeie middag Diane.
Jy het ongelukkig nie vooraf gevra nie, baie mense vra en ek antwoord hulle gerus, en ook dat dit nie rolstoel vriendelik is nie. En toe julle hier aangekom het het ons voorgestel dat julle die kar bo kan stop sodat sy uit kan klim. Jammer vir enige ongerief.
Baie bly julle het die verblyf geniet.

Huisie-By-Die-See
Ilse S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Ons het vreeslik lekker gekuier en dis n pragtige en goed toegeruste huis.

Baie netjiese en skoon huis. Het vreeslik lekker gekuier en dis n pragtige en goed toegeruste huis. Sal die huis by enige iemand aanbeveel. Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandi M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zandi M
Saam met vriende

Nice.

A perfect place to stay with friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodgrange-laan 965, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSqPbxh6FEfl643tOw5IV0cvIdojC3xpwJvmdDa6RJy1gud6Dz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 965 Woodgrange Avenue Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.591262975431 30.560538875428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem