Hugh Dent 35
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugh Dent-rylaan 35, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 715 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Hugh Dent 35 is 'n pragtige vakansievilla in die hartjie van Ballito. Die villa is ideaal vir 'n vakansie by die see saam met familie en vriende, want dit spog met 'n klomp kuierareas en 'n swembad op die perseel.
Die villa bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging en 5 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, direkte toegang tot die voorste balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het koninggrootte-beddens, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens vir kinders. Die ander 4 badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die villa het ook 'n kuierarea met 'n tweede TV-sitarea en 'n kroeg met stoele, en 'n gasbraai met 'n uitsuigwaaier. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n tafeltennistafel. Daar is ook 'n houtdek met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Die villa se boonste verdieping lei na 'n balkon met nog 'n etenstafel, sithoekie en 'n uitsig oor die swembad en sonstoele.
Daar is 'n enkeltoesluitmotorhuis en oop gasteparkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Hugh Dent 35 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Hugh Dent-rylaan 35, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugh Dent-rylaan 35, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom