Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoylake Inn

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoylake-laan 6, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ZTQ4ZGEwLThiOTYtNGQ2My05Y2RjLTliM2E4M2IyYTJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 Hoylake Avenue Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.998554701181 27.928273379803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem